Is jy ‘n skrywer? Liedjieboer? Of wil jy net jou storie daar buite kry?

 

LeesLisa is opsoek nuwe en opkomende skrywers wat inspirerende kinderstories skryf vir 2021!! Ons wil jou drome waar maak deur jou stories te publiseer as audioboeke, e-boeke of selfs fisiese boeke!

Hierdie opwindende geleenthede wag op jou!

As jy dalk ‘n liedjieskrywer is, wat ‘n liefde het vir kinders en ‘n nuwe projek wil aan pak, word vandag deel van die LeesLisa familie.  Maak ‘n verskil in kinderhartjies en verdien ook ‘n ekstra inkomste deur jou werk by ons te publiseer.

As jy belangstel, kontak ons gerus deur hierdie vorm hieronder:

 

 

Word deel van die LeesLisa familie!

11 + 13 =

Word deel van die LeesLisa familie en volg ons op sosiale media: