Lees Lisa Visvang-speletjie

Gebruik visvang speletjie vir Afrikaans Huistaal as ń woord vasleggings aktiwiteit. Sit woordjie onderaan vissie en die vissie wat leerder vang se woordjie moet hy lees. Dieselfde kan gedoen word met getalherkenning in Wiskunde.

R120.00