Lees Lisa Seepvlokkies

Gebruik tydens toiletroetine of om handjies skoon te was na afloop van Skeppende aktiwiteite.
Slegs 1 vlokkie is nodig per was vir kleine handjies.

Sluit een buise seepvlokkies in (kleure verskil van buis tot buis)

R35.00