Die Mieliefamilie in gevaar! [e-Boek / PDF formaat]
Die Mieliefamilie is ’n lewendige klomp, en eintlik is hulle baie lief vir mekaar. Maar eendag raak hulle geduld met mekaar op. En wie loer nou daar by die venster in? Dis die nare springmieliemonster, en mense wat op mekaar skree en skel is sy kos. Pit vir pit, met elke skewe woord, vreet hy mieliemense op! Sussie Susan is die enigste een wat die gevaar raaksien. Kan sy haar gesin red voor dit te laat is?
’n Inspirasie-boek vir die hele gesin.
R99.00