LeesLisa se praatjies spreek boekdele!

 

Marilie van der Merwe, die stigter en skrywer van LeesLisa, word gereeld deur skole genooi vir opwindende opvoedkundige praatjies en lekker motiverende saamlees geleenthede. Sy bespreek haar boeke, die stories en lewenslesse agter dit, asook lekker interaktiewe geselsies met die jongspan.

As jy wil hê LeesLisa moet jou skool kom besoek, bespreek ons gerus hieronder.

Hierdie opwindende geleenthede wag op jou en jou skool! Kontak ons gerus!

 

Bespreek LeesLisa vir jou skool!

Word deel van die LeesLisa familie en volg ons op sosiale media: